Die
regte inligting volg binnekort!!!
Demo: Baie
welkom op my web. Dis tans nog onder konstruksie maar hier
is darm al iets vir julle!
Hierdie
is maar 'n paar van my gunsteling treffers wat deur die jare
my na aan die hart lê.
Sangers soos Simon & Garfunkel, Neil Diamond en Jim Reeves
om maar net 'n paar te noem, se musiek het ek mee groot
geword - hartsmusiek vir my.
"As jy aan eendag glo, is die lewe 'n lied..."
Lekker luister na my album.
Groete
Johan |