Baie
dankie dat u aan my CD belangstel.
My CD is beskikbaar vir R100
(posgeld van R99 uitgesluit)
As u in Potchefstroom omgewing is kan u dit by my kantoor
ook optel teen R100 per CD (Slegs Kontant):
HORN & DU PLESSIS ING. PROKUREURS
Peter Mokabalaan 133
POTCHEFSTROOM, 2520
Tel: 018 293 1133/44
Om 'n CD aan te koop is baie maklik.
Volg net die volgende stappe:
1 - U kan net 'n EFT doen na my rekening
(besonderhede onder)
2 - Epos my by info@johanhorn.co.za
met jou adres
of WhatsApp na - 082 335 2286
3 – Binne 'n week sal jou CD daar wees om te geniet
Bankbesonderhede:
|
|
 |